Beskrywing Gel Battery12 volt 200 amp uur Gelklep Gereguleerde Herlaaibare Battery Nie-morsbare Afmetings: 43cm x 33cm x 13cm Gewig: 21.3kg Neem asseblief kennis dat ons nie 'n waarborg op Gelbatterye kan gee nie, aangesien ons nie in beheer is van die laai en ontlaai van die Batterye se volts. Alle gelbatterye moet ten volle gelaai wees voordat jy aan Load koppel.